Archive | Artikels deur Christien

‘n Lisensie om te moor

As  Rompslomp Raserny ‘n Olimpiese item was, dan het ‘n paar van ons al seker gekwalifiseer vir ‘n eindrondte. Rompslom Raserny?  Dis my vertaling vir Red Tape Rage, Admin Angst, Papierwerk Woede.  Dis daardie ding wat jou wil laat moor in ‘n wagtende tou, wat ordentlike mense laat vloek.  My liewe, geduldige kollega voel sy […]

Continue Reading 614

Engel in n pelsjas

Drie jaar gelede kontak ‘n dokter van MSF my: kan ek ‘n dogtertjie uit die DRK evalueer?  Sy is drie jaar oud, maar praat glad nie.  Hulle gaan haar en haar gesin van Kinshasha na Johannesburg vlieg en soek na ‘n Franssprekende spraakterapeut se dienste.  My verskoning dat my Frans vér van perfek is, tel glad […]

Continue Reading 7,994

So hoekom moet ek lees, huh?

“Lif ju baja”, lees die teksboodskap.  En haar oë straal: haar Romeo het pas ‘n liefdesverklaring gemaak, ‘n gedig geskryf en ‘n minnebrief gestuur. En miskien is dit hier waar die knoop lê.  Daar is ‘n reuse kloof tussen die twee realiteite waarmee jongmense gekonfronteer word, naamlik die tegnologie en die akademie.  Die sinne wat […]

Continue Reading 15,463

Leë nes

Nuwe “kuikens” vir ’n leë nes is nie noodwendig die beste medisyne nie – vra maar die bewende Staffies en Great Danes! Die jaar toe ons jongste kosskool toe gaan, sit ek toe ook met ’n leë huis.  En ’n man wat aankondig hy gaan ’n maand afvat om Amerika van wes na oos te […]

Continue Reading 15,469