Verlief

Was jy al ooit verlief op iemand?  Vlinders-op-die-maag-verlief.  Halsoorkopdolverlief.  So verlief dat jy in die geheim vir iemand ’n liedjie op jou kitaar geskryf het?  So verlief dat jy aan niks anders kon dink nie?  So verlief dat jy iets baie dom aangevang het?  Dan sal die romantiese stories in hierdie bundel jou hart tjoklits laat klop!

Verlief  bevat 11 liefdesverhale deur bekende en gewilde jeugskrywers soos Jaco Jacobs, Fanie Viljoen, Solet Scheers, Christien Neser en Nelia Engelbrecht.

KOOP AANLYN

Beskikbaar by alle groot boekhandelaars en in E-boek formaat (Lapa uitgewers).

TERUG NA ANDER BOEKE

Verlief