#11 Vreesloos

Vreesloos - Christien Neser - Elle Reeks

Vreesloos is die laaste boek in Christien Neser se gewilde Elle-reeks.

Maar Elle is allermins vreesloos… eerder vrek bang. Haar matriekjaar spoed ten einde. Sy wil brieke gooi, want sy weet nie of sy kans sien vir n lewe anderkant die mure van Gravitas nie.

Waar ander meisies planne maak vir hul matriekvakansie, probeer sy daarvan vergeet. Sy wil elke laaste oomblik met oorgawe geniet. Soos die matriekdans.

Op hierdie dans gaan sy n laaste kans kry om haar stempel af te druk. Dit moet onvergeeflik wees.

Wat kan skeefloop? Net mooi alles.

 

KOOP AANLYN

Beskikbaar by alle groot boekhandelaars en in E-boek formaat (Lapa uitgewers).

TERUG NA DIE ELLE REEKS