Galop

Saamgestel deur Fanie Viljoen

Kom klim in die saal en maak jou gereed vir ’n wilde, avontuurbelaaide storierit! Hierdie versameling van dertien perdestories deur van ons bekendste tienerboekskrywers sal enige jong perdeliefhebber se hart vinniger laat galop!

Die samesteller, Fanie Viljoen, het daarin geslaag om ’n handvol verhale bymekaar te maak wat verrassend uiteenlopend is, maar almal een ding gemeen het – ’n liefde en bewondering vir perde.

KOOP AANLYN

Beskikbaar by alle groot boekhandelaars en ook in E-boek formaat (Lapa uitgewers).

TERUG NA ANDER BOEKE