Die laaste omnibus is ook geskik vir lesers 13 en ouer. Droomkans. Matriekmeisies sal veral aanklank vind, want soveel van die temas wat ‘n graad 12 se lewe oorheers, is deel van die laaste drie boeke. In Droomkans is dit die groot opbou na die matriekdans. Daar is die drama en drome rondom die perfekte rok vir […]
Archive | Elle Reeks
Omnibus 3: Middernagklub, Pienk Bikini, Strikdans
Vir lesers 13 plus Middernagklub. Teen hierdie tyd ken ons Elle en Refilwe bitter goed. Hulle is in graad 11 en die reisies vir volgende jaar se hoofmeisie is aan. Nie dat Elle en Refi hulle daaraan steur nie. Hulle hou steeds middernagpieknieks op gevaarlike plekke in die skool. Soos bo in die saal se dak. […]
Omnibus 2: Rocksusters, Duinebesies, Franse Vlegsel
Vir lesers 13 plus. Rocksusters. In die tweede omnibus sluit ons saam met Elle eers by die skool se simfonie orkes aan, en dan by ‘n rockband, met die naam Rocksusters! Dis ook die storie van die vreemde nuwe meisie in die skool, wat swart toonnaels het en in die donker rondloop. Wat is haar geheim? En […]
Omnibus 1: Kondensmelk, Koshuiskoffie, Blou Sjokolade
Dis ideaal vir 12/13 plus. Kondensmelk. Ons ontmoet vir Elle op ‘n stowwerige kampterrein in Botswana. Sy is ‘n bedorwe privaatskoolbrokkie van Johannesburg, dood van verveling met haar ouers se idee van kampeer, en grensloos geirriteerd deur die seuns op die kamp. Vir Elle wat die grootste skok van haar van eksklusiewe skoolbestaan. Haar ouers kondig […]
#11 Vreesloos
Vreesloos is die laaste boek in Christien Neser se gewilde Elle-reeks. Maar Elle is allermins vreesloos… eerder vrek bang. Haar matriekjaar spoed ten einde. Sy wil brieke gooi, want sy weet nie of sy kans sien vir n lewe anderkant die mure van Gravitas nie. Waar ander meisies planne maak vir hul matriekvakansie, probeer sy […]
#10 Droomkans
Die laaste, onvergeetlike Elle-avontuur. Die matriekdans-monster. Dit is presies wat op die oomblik oor Elle se skouer loer. Die ontwerpersrok van haar drome kos ’n plaas se geld, en sy het geen benul waar sy ’n ander rok vir die matriekdans in die hande gaan kry nie. Boonop is mevrou Bender terug op haar pos […]
#09 Strikdans
Elle se matriekjaar skop op ’n aaklige noot af. Daar is skielik probleme tussen haar en Alex, haar kêrel. En Gravitas het ’n nuwe waarnemende skoolhoof wat ’n veer vir die skooltradisies voel. Elle probeer red wat te redde is – maar dit kan haar dalk haar hoofmeisiebalkie kos … KOOP AANLYN Beskikbaar by […]
Leserresensie – “Juggling act of life” blogskrywer
Hier volg n heerlike leserresensie deur blogskrywer “Juggling act of life”: If one good thing came out of my inactivity after my little accident, it is the reading. I have read more books in the last 3 weeks than what I usually read in about 2 months. So I have lots to talk about on […]
#08 Pienk bikini
Matriek. Die woord gee Elle ’n knop in haar keel. Nog net twee weke van eksamen, en dan is hulle amptelik matrieks. As hoofmeisie gaan daar ’n groot verantwoordelikheid op Elle se skouers rus. Sy en die ander leiers gaan die gees van Gravitas bepaal. Elle weet die skoolhoof, mevrou Bender, gaan haar met ’n […]