The title of the book may shock, it may be misleading. So let me explain. It is a cry form a parent’s soul. Help! Something is amiss. But the message that radiates from the pages should be a huge comfort. No, your child is not atypical. Your child may be different, but NOT less. The […]
Archive | Ander Boeke
HELP! My kind is anders
Hierdie boek is spesifiek gerig op voorskoolse kinders en hul ouers, onderwysers en naastes. Tussen geboorte en 7 jaar, vind die mees omvangryke groei en ontwikkeling in ‘n kind se lyfie plaas. Fisies, motories, kognitief, emosioneel en sensories is dit ‘n tyd van dramatiese selverdeling, sinapsvorming en leer. Dis ook die tyd wanneer die brein […]
Pienk is nie vir sissies nie
In Christien Neser se nuwe boek, Pienk is nie vir sissies, is die hoofkarakter ‘n willewragtig op ‘n bergfiets wat haar doodgril vir pienk! Sy het net een doelwit en dis om stof in die seuns se oë te ry. Ons het vir die skrywer van hierdie nuwe lekkerlees-materiaal vir tienerseuns én –meisies ‘n paar vrae gevra. […]
Leserresensie – “Juggling act of life” blogskrywer
Hier volg n heerlike leserresensie deur blogskrywer “Juggling act of life”: If one good thing came out of my inactivity after my little accident, it is the reading. I have read more books in the last 3 weeks than what I usually read in about 2 months. So I have lots to talk about on […]