#8 in die Elle reeks is oppad in Januarie 2017!

pienk-bikini

Die nuwe Elle is oppad. Die agste en dikste een in die reeks verskyn in Januarie, net betyds om jou terug-skool-toe-depro op sy kop te draai.

Pienk Bikini. Mmmm. Wat vang Elle en haar vriendinne hierdie keer aan ? Hier is die bestanddele van die storie:

  1. Een hoofmeisie, wat nog probeer om haar voete te vind
  2. ‘n Misterieuse vondeling-dogtertjie wat in Kaya Kumba beland
  3. ‘n Moddergeveg wat op sosiale media beland
  4. ‘n Venynige skool-ma wat probeer om die nuwe hoofmeisie uit te werk
  5. Een passievolle jong man wat sy lewe waag in ‘n veldbrand
  6. En ‘n paar pienk bikini’s

Meng die bestanddele liggies saam en laat prut. Hoe gaan dit smaak? Mmmm. Lipleklekker. Bestel die boek by Lapa of wag dat dit op die rakke kom.

, ,

3 Responses to #8 in die Elle reeks is oppad in Januarie 2017!

  1. Sexfilm hamster October 27, 2018 at 6:04 pm #

    I need to to thank you for this great read!! I absolutely loved every bit of it.
    I have you bookmarked to check out new things you post…

  2. Prostatit November 4, 2018 at 5:14 am #

    I love what you guys are up too. This kind of clever work and
    reporting! Keep up the great works guys I’ve added
    you guys to my blogroll.

  3. Olaplex hårkur November 18, 2018 at 8:48 am #

    Hi there exceptional website! Does running a blog similar to this require a lot of work?
    I have absolutely no understanding of coding however I was hoping to start my own blog in the near future.
    Anyways, if you have any ideas or techniques for new blog owners please share.
    I understand this is off subject nevertheless I just had to ask.
    Cheers!

Leave a Reply