Tag Archives | vreesloos

Die hele ELLE-reeks is nou in 4 omnibusse saamgebind. Dis die ideale KERSGESKENK vir die tienermeisie in jou lewe.

Dis nou ‘n hele vet leesplesier, soos om ‘n hele blik kondensmelk alleen op te eet. Omnibus 1:  Kondensmelk, Koshuiskoffie, Blou Sjokolade Dis ideaal vir 12/13 plus. Kondensmelk. Ons ontmoet vir Elle op ‘n stowwerige kampterrein in Botswana. Sy is ‘n bedorwe privaatskoolbrokkie van Johannesburg, dood van verveling met haar ouers se idee van kampeer, […]

Continue Reading

#11 Vreesloos

Vreesloos is die laaste boek in Christien Neser se gewilde Elle-reeks. Maar Elle is allermins vreesloos… eerder vrek bang. Haar matriekjaar spoed ten einde. Sy wil brieke gooi, want sy weet nie of sy kans sien vir n lewe anderkant die mure van Gravitas nie. Waar ander meisies planne maak vir hul matriekvakansie, probeer sy […]

Continue Reading