Tag Archives | Roekeloos

Die hele ELLE-reeks is nou in 4 omnibusse saamgebind. Dis die ideale KERSGESKENK vir die tienermeisie in jou lewe.

Dis nou ‘n hele vet leesplesier, soos om ‘n hele blik kondensmelk alleen op te eet. Omnibus 1:  Kondensmelk, Koshuiskoffie, Blou Sjokolade Dis ideaal vir 12/13 plus. Kondensmelk. Ons ontmoet vir Elle op ‘n stowwerige kampterrein in Botswana. Sy is ‘n bedorwe privaatskoolbrokkie van Johannesburg, dood van verveling met haar ouers se idee van kampeer, […]

Continue Reading