Tag Archives | droomkans

Die hele ELLE-reeks is nou in 4 omnibusse saamgebind. Dis die ideale KERSGESKENK vir die tienermeisie in jou lewe.

Dis nou ‘n hele vet leesplesier, soos om ‘n hele blik kondensmelk alleen op te eet. Omnibus 1:  Kondensmelk, Koshuiskoffie, Blou Sjokolade Dis ideaal vir 12/13 plus. Kondensmelk. Ons ontmoet vir Elle op ‘n stowwerige kampterrein in Botswana. Sy is ‘n bedorwe privaatskoolbrokkie van Johannesburg, dood van verveling met haar ouers se idee van kampeer, […]

Continue Reading

#10 Droomkans

Die laaste, onvergeetlike Elle-avontuur. Die matriekdans-monster. Dit is presies wat op die oomblik oor Elle se skouer loer. Die ontwerpersrok van haar drome kos ’n plaas se geld, en sy het geen benul waar sy ’n ander rok vir die matriekdans in die hande gaan kry nie. Boonop is mevrou Bender terug op haar pos […]

Continue Reading