Tag Archives | elle reeks

#11 Vreesloos

Vreesloos is die laaste boek in Christien Neser se gewilde Elle-reeks. Maar Elle is allermins vreesloos… eerder vrek bang. Haar matriekjaar spoed ten einde. Sy wil brieke gooi, want sy weet nie of sy kans sien vir n lewe anderkant die mure van Gravitas nie. Waar ander meisies planne maak vir hul matriekvakansie, probeer sy […]

Continue Reading

#10 Droomkans

Die laaste, onvergeetlike Elle-avontuur. Die matriekdans-monster. Dit is presies wat op die oomblik oor Elle se skouer loer. Die ontwerpersrok van haar drome kos ’n plaas se geld, en sy het geen benul waar sy ’n ander rok vir die matriekdans in die hande gaan kry nie. Boonop is mevrou Bender terug op haar pos […]

Continue Reading

#08 Pienk bikini

Matriek. Die woord gee Elle ’n knop in haar keel. Nog net twee weke van eksamen, en dan is hulle amptelik matrieks. As hoofmeisie gaan daar ’n groot verantwoordelikheid op Elle se skouers rus. Sy en die ander leiers gaan die gees van Gravitas bepaal. Elle weet die skoolhoof, mevrou Bender, gaan haar met ’n […]

Continue Reading