Nuwe “kuikens” vir ’n leë nes is nie noodwendig die beste medisyne nie – vra maar die bewende Staffies en Great Danes! Die jaar toe ons jongste kosskool toe gaan, sit ek toe ook met ’n leë huis. En ’n man wat aankondig hy gaan ’n maand afvat om Amerika van wes na oos te […]