#09 Strikdans

Elle se matriekjaar skop op ’n aaklige noot af. Daar is skielik probleme tussen haar en Alex, haar kêrel.

En Gravitas het ’n nuwe waarnemende skoolhoof wat ’n veer vir die skooltradisies voel.

Elle probeer red wat te redde is – maar dit kan haar dalk haar hoofmeisiebalkie kos …

 

KOOP AANLYN

Beskikbaar by alle groot boekhandelaars en in E-boek formaat (Lapa uitgewers).

TERUG NA DIE ELLE REEKS